Ons wil hê die dansvloer moet van begin tot einde vol wees! 🎶 Wanneer jy RSVP, sal daar 'n opsie wees om jou liedjieversoeke in te dien. Deel vroeg jou versoeke, sodat dit speel op die groot dag! 💛
Bring asseblief jou beste "dance moves" saam!